’n Belydenis oor Kersfees

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE

’n Belydenis oor Kersfees

In haar laaste nuusbrief van die jaar deel ANNELIESE BURGESS haar gedagtes oor die samesnoerende rituele van Kersfees en doen ook 'n paar aanbevelings oor wat om te lees, luister en kook.

  • 18 Desember 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre

Ek het ’n belydenis om te doen. Ek is ’n onbeskaamde Kersfees-groupie. Dit het moontlik iets te doen met my Duitse wortels dat Kersfees so ’n ding in ons familie is (baie groter as Paasfees, of selfs verjaarsdae).

“Regte” Duitsers sal hulle Kersboom tradisioneel eers op 24 Desember staan maak en versier, maar ek het die tradisie al lankal vir ons aangepas sodat ons “meer Kersfees” kan hê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.