Oor seer, Simonstad en nog ’n Sparrow

MAANDAG MET MAX

Oor seer, Simonstad en nog ’n Sparrow

MAX DU PREEZ kyk na die onnodige verkwisting wat die staat se geldsake in die wiele ry. En hy sê hy is behep met die see, maar terselfdertyd doodbang. Soos gewoonlik is daar sewe goed wat jy vandag wil weet.

Goeiedag!

1. Wees skepties oor “goeie nuus” oor die beskikbaarheid van elektrisiteit, maar hier is nietemin 'n nuwe brokkie. 'n Eenheid van die kragstasie Kusile het die naweek weer begin krag lewer, wat tot die opheffing van beurtkrag gister gelei het. 'n Tweede eenheid gaan in Oktober begin krag lewer, en 'n derde in November, sê die minister van beurtkrag, Kgosientsho Ramokgopa: “And then you will see we will get out of this very, very difficult situation."

2. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê die nuwe wysigingswetsontwerp oor skole (Bela) teiken hoegenaamd nie Afrikaans nie. Maar by 'n mediakonferensie gister het sy bygevoeg: “It's time that we do the right things the right way. You can't have a situation where you say government has to give full access to schooling as law, then say, there's a body, called the governing body, that has the right to decide who gets admitted or not. It can't be!"..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.