Die nuwe stel ‘nuwe Voortrekkers’

MAANDAG MET MAX

Die nuwe stel ‘nuwe Voortrekkers’

Die senior leiers van die ANC en die DA moet mekaar nou as mense leer ken, skryf MAX DU PREEZ. Ook is daar sewe goed wat jy wil weet al is dit 'n vakansiedag.

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Die Vryheidsfront Plus het 'n samewerkingsooreenkoms met die ANC in die Noord-Kaap gesluit. Die VF+ se enigste lid van die provinsiale wetgewer het vir die ANC se kandidaat vir premier en speaker gestem. Die party se enigste voorwaarde was dat die ANC nie “selfbeskikking” in Orania moet ondermyn nie en vra die voorsitterskap van een of meer portefeuljekomitees in die parlement.

2. Die nuwe koalisieregering se eerste moontlike interne konflik is vermy nadat die vloot gesê het die SAS Amatola is nog nie diensbaar nie en kan dus nie soos beplan na Rusland vaar nie. Rusland het Oekraïne op 20 Februarie 2022 binnegeval. Swak bestuur het soms voordele...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.