Marakkas met die bure

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Marakkas met die bure

ANNELIESE BURGESS ween oor die heengaan van 'n boom, deel haar skatte uit Italië, asook 'n gedig wat haar hart hierdie week geraak het.

Goeiemôre

Tien jaar gelede, toe ons in hierdie huis ingetrek het, was die opslag-koraalboompie in die agterplaas kniehoogte. Vrydag het 'n boomkapper 'n baie groot boom kom afsaag.

Dit kon nie anders nie. Die boom het op 'n ongemaklike plek gegroei. En dit was nie 'n vreeslike pronkerige koraal nie. Min blare en nog minder blomme. Eintlik maar 'n vaalseun. Maar Kersfeestye het ek die takke in feetjieliggies getooi en was die skamerige boom eweskielik iets. Ek was lief vir die boom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.