‘Pa, klimaatsverandering gaan my dood beteken’

PLASTIEKKRISIS

‘Pa, klimaatsverandering gaan my dood beteken’

Aan die einde van nasionale skoonmaak- en herwinningsweek reflekteer RUSSELL STEVENS op 'n leeftyd van plastiek en hoe maklik dit is om 'n meer omgewingsetiese lewe te lei.

“PA, jý gaan van ouderdom sterf, maar ék gaan weens klimaatsverandering sterf."

Toe my 18-jarige matriekdogter dít onlangs vir my in ’n koffiewinkel sê, het dit 'n rukkie gevat om in te sink. 

Dis deesdae bitter belangrik om vir mense in alle vorme en op alle vlakke van opvoedkunde van etiese gebruike te leer. Ons het al menseregte, geregtigheid en die beskerming van menswaardigheid by die kurrikulum ingesluit, maar nou eers by ons verantwoordelikheid teenoor die omgewing uitgekom. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X