Ek sít, sê Bobani oor planne om hom as burgemeester uit te skop

OOS-KAAP

Ek sít, sê Bobani oor planne om hom as burgemeester uit te skop

Dit gaan rof in die Nelson Mandelabaai-metro, waar die UDM-burgemeester onder hewige kritiek deurloop, skryf LUYOLO MKENTANE.

NELSON Mandelabaai (NMB) is die Oos-Kaap se grootste en dalk belangrikste munisipaliteit. Die provinsiale regering oorweeg dit om dié beleërde metro onder administrasie te plaas in ’n poging om die politieke onstabiliteit, wat groot beleggings afskrik, tot bedaring te bring.

Raadslede word na bewering gedreig en daar word gevrees vir die veiligheid van oudit-amptenare.

In die middel van die storm is die UDM-burgemeester, Mongameli Bobani, wat reeds sedert sy aanstelling in Augustus 2018 onder hewige kritiek deurloop. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X