Solo-kos: 5 vinnige, fantastiese idees

KOS

Solo-kos: 5 vinnige, fantastiese idees

ANNELIESE BURGESS deel idees vir vinnige bakkiekos as dit net jy is wat moet eet. Van 'n geniale alles-in-een steakslaai tot geskroeide rys met tahini en peperwortel, 'n parmesaan-aftreksel met 'n ‘groen’ toastie en die heel, heel lekkerste bonebredie wat ooit oor jou lippe sal kom.

VIR die eerste keer in 23 jaar woon ek alleen. En vir iemand wat so baie daarvan hou om vir ander te kook, is die solo-kosbesigheid nogal iets om aan gewoond te raak. Vandat ek myself bevry het van ontbyt, is my eerste maaltyd so teen twaalfuur wanneer die dag al aan die weghol is. Dan wil ek nie hoef te karring in die kombuis nie.

Ek soek vinnig. Ek soek pikant. Ek soek geur. En verkieslik iets wat ek in 'n bakkie met 'n lepel of 'n vurk kan eet.

Inspirasie, idees, resepte..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.