Die vergete verhale van twee buitestanders

BUITENBEENTJES

Die vergete verhale van twee buitestanders

Die Nederlanders het 'n mooi woord vir 'n outsider: buitenbeentje. HERMAN LATEGAN vertel van twee figurante wat hierdie week sinchronies by hom kom aanklop het.

1

Dit was Vrydagaand, 21 Maart 2014, net langer as 'n dekade gelede. Die 23-jarige David Olyne van die woonbuurt Bella Vista in Ceres het besluit om vir vriende te gaan kuier.

Hy was mooi aangetrek. Sy hare was netjies vir die geleentheid gekam. Hy het verby 'n dam geloop. 'n Paar aangeklamde jong mans het daar gesit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.