Jong skrywer se ster uitgedoof

TERUGBLIK

Jong skrywer se ster uitgedoof

NADINE PETRICK was verlede jaar met die skryf van dié artikel mateloos beïndruk deur Joha van Dyk, skepper van die Branderjaer-jeugreeks en 'n skrywer vol idees en dryfkrag. Van Dyk is Sondagoggend oorlede.

Die jeugboekskrywer Joha van Dyk is oorlede.

Toe Nadine Petrick in Februarie 2024 vir Vrye Weekblad met Joha gesels het, was sy maar 26 en het pas haar derde boek uitgegee. Nadine was mateloos beïndruk deur haar talent en dryfkrag.

Dis ’n droewe dag vir Afrikaanse jeugfiksie – ons het nog baie boeke van hierdie jong ster verwag. Innige meegevoel aan haar familie, geliefdes en lesers. – Deborah Steinmair..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.