Vroue-ghoeroes, onder of bo, en skelm banke

BULLETIN

Vroue-ghoeroes, onder of bo, en skelm banke

BULLETIN: 5 JUNIE 2019


Dagsê

Wat 'n week in Suid-Afrika!  Dit is skaars Woensdag en ons het genoeg slegte nuus vir 'n jaar gekry.

Mense in ander dele van die wêreld het ook maar hul probleme – en al is daar oral rykes en skelmstreke, is die grootste vraagstuk in die kleinste vertrekkie steeds: onder of bo?

Hier is ons keuse van die week se interessante en vreemde stories die wêreld oor.

Hoe Deutsche Bank die wêreld se rykes beskerm het

'n Ondersoek onthul hoe een van die grootste banke in die wêreld die identiteit en bedrywighede van mense met mag en geld verdoesel het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X