26 April 2024

Nuus & Politiek

Hamer en sekel, assegaai en skild

Die getuienis stapel op dat Jacob Zuma se MK Party sterk deur die Kremlin gesteun word, dalk selfs 'n Russiese proksie is.

Vrye Denker

Mzansi is 30, wat sê ons mense?

Op 27 April 2024, 30 jaar gelede, kon alle stemgregtigde Suid-Afrikaners vir die eerste keer stem.

Vrye Denker

Oor Afrikaners en hul vreemde behoefte aan verdrae

Wat sit agter die jongste poging van sekere wit Afrikaanssprekendes om 'n pakt te sluit met die ANC?

Vrye Denker

Sommige het vleis geëet, ander is vis gegee

Dis goed dat die Afrikanerverdrag mense aan die praat het. Maar dis nie vir almal bedoel nie.

Vrye Denker

Volle sirkel vir Theuns Eloff

Die fasiliteerder van die Afrikaner-leierskapsnetwerk vertel hoekom hy en ander Afrikaners deel van Suid-Afrika se...

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Nuus & Politiek

MKP probeer Zanu-PF uit-Zanu-PF

Die MK Party se verkiesingshandves, Donald Trump se ‘gasvryheid’ in die hof en Amerika se eie #FeesMustFall.

Vrye Denker

Dié storieverteller se stem is nie dood nie

Die akteur Albert Pretorius gee gehore in die Baxter tans die ritteltits as die karakter Iago in ‘Othello'.

Vrye Denker

Viva Varsitybeker!

Badhaee ho vir die Shimlas en hulle ikoniese bynaam ná 'n epiese eindstryd.

Vrye Denker

Die opsigter

Armoede is maklik om te sien, maar moeilik om te definieer, en die vraag kry 'n klankie by as jy jou eie werk verloor.

Vrye Denker

Die klip in die pad voor ons by GPT-7 kan uitkom

Veel meer hulpbronne gaan nodig wees om KI-modelle eksponensieel te verbeter en uiteindelik sal net China en die VSA...

VRYE TYD

Vrye Tyd

Sprokieswêreld by die Karoo Art Hotel

Kuns is die mensdom se manier om te natuur, om te blom.

Vrye Tyd

Solo-kos: 5 fantastiese idees

Idees vir vinnige bakkiekos: van 'n geniale steakslaai tot die heel lekkerste bonebredie.

Boeke

Hoe om skrywersblok te klop

Sommige skrywers stel die dwarslat laer of volg 'n resep om aan die skryf te bly. En daar's niks fout daarmee nie.

Boeke

Histeriese realisme en die Rosenbergs

Skep ’n roman nie, benewens sy eie werklikheid, tóg ’n kritiek of reaksie op die werklikheid nie?

Boeke

Real Housewives of Durban stel teleur

Helaas doen dié boek nie die beloftes gestand nie.

Boeke

Kortverhale se slaankrag

’n Uitnemende kortverhaalbundel kan jou laat juig, maar 'n wonderlike nuwe soort misdaadroman boei eweneens.