Ek waai nie vir jou nie, ek is besig om te verdrink!

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Ek waai nie vir jou nie, ek is besig om te verdrink!

Ons boekeredakteur gryp na antidote teen angstigheid, kyk na Vrye Tyd en Boeke se aanbiedings, en sien uit na die tweede VWB-Cullinan-boekefees. Nee, vandag vertel sy nie 'n grap nie.

Gorrel met rescue remedy

Trek toe die gordyne. Skink ’n dop. Buite gaan dit wild. Ons stresvlakke is deur die plafon.

Dikwels lê die Duitse woord presies reg op die tong: Angst. Dis dralender as angs. Dis nader aan angstigheid. ’n Vae gevoel van onrus wat soms in die klein ure van die nag ondraaglik intensifiseer en jou aan die strot kom wurg tot jy verwronge wil gil soos die figuur in Edvard Munch se skildery The Scream...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.