Oor Jo Malone-parfuum, nuttige staptoebehore en doendinge

AGTERBLAD

Oor Jo Malone-parfuum, nuttige staptoebehore en doendinge

Die Fomolistas verpes sommige grilwoorde in Afrikaans, gee wenke oor doendinge van noord tot suid en is gaande oor 'n verbeeldingryke Koreaanse handelsmerk.

  • 26 April 2024
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 16 van 28

Aanhaling van die week

Wat jy dié week wil weet

Die modeverkoper H&M het in hulle gewilde reeks samewerkings met ontwerpers aangekondig dat hulle nou 'n reeks in samewerking met die verbeeldingryke Koreaanse handelsmerk Rokh (https://www.vogue.com/story/hm-designer-collaboration-rokh), van die ontwerper Rook Hwang, begin het. En dit is in Suid-Afrika beskikbaar!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.