Kortverhale, selfhelp, misdaad en korpulensie

KERNEELS LEES WYD

Kortverhale, selfhelp, misdaad en korpulensie

KERNEELS BREYTENBACH lok ons weer met wortels, Ferrari's en uitnemende kortverhale.

DIT is jammer dat kortverhale so aan die agterste speen moet suig. Daar verskyn elke jaar relatief min bundels kortverhale, maar wanneer hulle verskyn, is dit gewoonlik van besonder hoë gehalte danksy die streng siftingsprosesse wat uitgewers deesdae handhaaf. En tussen daardie klein groepe gepubliseerde bundels is Tessa Hadley se After the Funeral gewis onder die bestes.

Formidabel

Hadley se forté is nie hoogs serebrale verhale nie. Sy vertel van gewone mense, stedelinge en plattelanders onderworpe aan die rituele en reglementering van hulle omgewings. Dit is wát met hulle gebeur wat die kortverhale besonders maak, en hoe Hadley dit onthul...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.