Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
’n Boek wat ’n storm van emosies en verfoeiing uitlok
KERNEELS BREYTENBACH het gelees oor selfdood, gasvryheid en ‘The Three Body Problem’.
Deel
HOE verwerk mens die dood van ’n geliefde huweliksmaat? Dit is een van die vermoeiendste belewenisse wat mens kan hanteer – omdat jy jouself leer ken, jouself leer haat, en uiteindelik, ná maande, selfs jare, vrede maak met jouself en die verlies aanvaar. Vir sommige mense kom laasgenoemde nooit.
Dit is so dat hartseer mense kneus, ook dat dit mens kan genees van jou egosentrisme as jy die moed (én vermoë) het om eerlik met jouself te wees.
Die hele situasie word egter drasties anders as die huweliksmaat sy of haar eie lewe geneem het. Selfdood...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Lees en kook met oorgawe
Woorde wat soos sjokolade smelt
Vigs, spioenasie en liefde
Kerneels wend hom na niefiksie
Kerneels lees weer wyd
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.