Kerneels wonder oor ontrouheid, Egipte, algoritmes en ander raaisels

KERNEELS LEES WYD

Kerneels wonder oor ontrouheid, Egipte, algoritmes en ander raaisels

KERNEELS BREYTENBACH het vandeesweek weer boeke so dik soos bakstene gelees vir ons edifikasie.

WELLUS is die duiwel se oorkussing. Dít weet jy, veral as jy getroud is. Dit is ook die belangrikste ding wat jy moet weet van More, Molly Roden Winter se memoir. Dít en dat daar mense is wat nie anders kan as om op daardie kussings te slaap nie.

Wellus

More is ’n verslag oor die lewe van hierdie vrou wie se man haar oortuig dat hulle ’n “oop” huwelik moet hê. Dis ’n memoir, maar dit is geskryf met die finesse van ’n skrywer wat weet dat haar lesers se leesdrif ongekende hoogtes gaan bereik van die oomblik af wat sy daardie speulse gevoel vir ’n ander man as haar huweliksmaat begin kry...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.