Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Mrs Kelly se onvergeetlike monster
KERNEELS BREYTENBACH maak ons lus om speurder te speel en kortverhale te verslind.
Deel
OORHOOFS gesien, nè, is speurverhale in ’n taamlike gemors. Die wêreld om ons gaan agteruit en geen reeksmoordenaar of willewragtag kan as ambassadeur vir boosheid ons aandag werklik boei nie. Wie stel nog belang in die verbeelde afgryslikheid?
Dít is die dilemma waarmee skrywers van populêre fiksie tans worstel. Die uiterstes van menslike gedrag is al soveel maal opgeklits en herrangskik dat lesers wegdeins. Hoe wen ’n mens afgedwaalde lesers terug?
Kultus-selfmoord..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Mrs Plansky se betowerende wraak
Kerneels se weeklikse keur
Gifpenne, skinderstories en ’n blaaiboek
’n Stewige oes van jaareind-boeke
Oor Musk, Mantel en Garraway
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.