Wraak, vlieënde varke, die toekoms en ’n lang epiese gedig

KERNEELS LEES WYD

Wraak, vlieënde varke, die toekoms en ’n lang epiese gedig

KERNEELS BREYTENBACH bespreek soos altyd vier heel uiteenlopende boeke wat hom (meestal) vreugde verskaf het.

DIT sal seker verander, maar op die oomblik wil ek niks weet van reeksmoordenaars nie. Of jongeliede (enige geslag) of siele van meervoudige dekades (alle geslagte) wat skielik op ’n dag agterkom hulle hele lewe is op vals veronderstellings gebou en iemand het big time vir hulle gelieg en nou gaan hulle die waarheid soek. Ek is sat van daai soort boeke. Liegbekke lewend of dood traak my nie. Ek soek hulle stories nie nou nie.

Haar eie jôl

Hoekom? Dis Mrs Plansky wat in my skedelruim ingetrippel het – ’n 71-jarige weduwee van Florida. Oënskynlik jou tipiese Yankette. Leef in ’n condo in Little Pine Lake, Florida. Met haar pa, in sy rolstoel. Sy is die vonkelende ster van Spencer Quinn se roman Mrs Plansky’s Revenge...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.