Pulpfiksie: Drome vermolm tot woordpap

TOT-DIE-DOOD-VEROORDEELDE BOEKE

Pulpfiksie: Drome vermolm tot woordpap

ZELDA BEZUIDENHOUT krap kop oor uitgewers se gretigheid om boeke te vernietig.

DIT kom soos ’n vuishou in die maag. Nee, wag. Dit kom soos ’n vuishou in die maag terwyl ’n mens rustig op ’n strandstoel sit met ’n G&T in die een hand en E.L.O. se Mr. Blue Sky in jou oorfone. Jy is totaal ontspanne, selftevrede en salig onbewus van dreigende onheil wanneer die ondenkbare ding jou tref: ’n boek wat jy geskryf het, word verpulp.

Pieng! Die Liewe Lettie-brief wat per e-pos inzoem is duidelik ’n templaat wat al vir honderde ander skrywers gebruik is. Skrywers wat verkies om nie daaroor te praat nie.

“Beste [SKRYWERSNAAM]..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.