Gerda Taljaard

Skrywer

Gerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.

Boeke
Gratis

Sofja en die beer, Deel II

Boeke
Gratis

Kortverhaal | Sofja en die beer

Boeke
Gratis

Episode 2: Die dae van die wit dahlia

Boeke
Gratis

Episode 1: Die dae van die wit dahlia

Boeke
Gratis

Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)

Boeke
Gratis

Kortverhaal: Aajopuuta

Vrye Tyd
Gratis

’n Vroulike perspektief op erotiek

Vrye Denker

Jou tweede lewe begin nóú

Vrye Denker

Covid-spoke: ’n Vorm van vertroosting?