Gerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.
DONKER SPROKIE
Die wit niks in
GERDA TALJAARD se jongste kortverhaal gaan oor Zhanna Koslova, 'n sielkundige wat tydens terapiesessies van gebraaide salm en seks droom. Dan gebeur iets wat haar laat onthou.
Deel
DIT is die dooie uur. Die winkels is gesluit en die strate leeg. Stoele staan omgekeer op restauranttafels. Die bakkery se blindings is dig getrek; geen lig brand in die barbiere se vensters nie. Almal neem ’n middagslapie. Almal behalwe Zhanna Kozlova en die skraal staatsamptenaar oorkant haar op die sitkamerbank.
“Volgens ons gegewens,” sê hy, “is u die enigste oorlewende familielid.”
Sy sit op die punt van haar stoel. Sy bied hom nie ’n sopie vodka aan nie, ook nie tee nie, al staan die ketel op die stoof en prut...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
So sexy soos broodskimmel
Susters staan saam teen narsistiese ‘Godsmanne’
Verlies, vervreemding en literêre moord
Kortverhaal | Sofja en die beer
Sofja en die beer, Deel II
Deel
Deel
Volgende artikelGerda Taljaard
SkrywerGerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.