Kortverhaal | Sofja en die beer

BLOED EN VRYHEID

Kortverhaal | Sofja en die beer

Lees die eerste episode van GERDA TALJAARD se skilderagtige storie oor 'n vrou en 'n beer in Rusland. Die laaste aflewering kom volgende week.

OP die stadsplein staan ’n bedelaarsvrou wat die skares vervloek. Sy hou in die skadu van ’n verweerde monument, ’n brutale betonkonstruksie wat een of ander politieke oorwinning gedenk. Die vrou se gesig is verwring, haar lyf krom en ineengedronge soos ’n baie ou wynstok.

Sofja kan net ’n paar woorde van die vrou se tirades uitmaak, maar sy kan haar voorstel wat die voetgangers toegevoeg word – dat God se gramskap op hulle sal neerdaal. En op hulle kinders. Én op hulle kinders se kinders.

Soms is dit asof Sofja haar eie naam tussen al die verwensings hoor, en wanneer sy dan terugkyk, boor die vrou se bloedbelope oë deur die skares na haar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.