Gerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.
VOOR DIE KANSEL
Episode 2: Die dae van die wit dahlia
Lees die slotaflewering van GERDA TALJAARD se meesleurende verhaal oor vriendskap en verlies.
Deel
VOORAF: Albertine is uitgebleek en vetgevoer vir haar troudag. Sy hoop haar aanstaande is ’n aantreklike man. Haar oorlede ma is ’n heilige wat in ’n glaskas uitgestal word.
Albertine staan in haar onderklere op ’n tafel in die biblioteek.
“Tafsy met geborduurde granaatpatrone,” sê die kleremaker ingenome. “Simbool van vrugbaarheid.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Episode 1: Die dae van die wit dahlia
Vroue skryf vanuit die lyf
Kortverhaal: Aajopuuta
Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)
Hardwick-biografie en tekstuur van vriendskap
Deel
-
Deel
Gerda Taljaard
SkrywerGerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.