Gerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.
HAAR MA IN ’N GLASKIS IN ROUEN
Episode 1: Die dae van die wit dahlia
‘Beskimmeldheid gaan jou nêrens bring nie,’ sê Albertine se grootmoeder. Lees die eerste aflewering van twee van GERDA TALJAARD se verhaal oor vroomheid en verlies.
Deel
ALBERTINE moet uitgebleik word, beduie die kamermeisie wat haar na buite neem. Dis dié dat sy eers teen skemeraand mag uitgaan.
“Sodat jou gelaat sag en wit soos ’n sneeuhaas se pensvel sal raak.”
Verder bly die kamermeisie stil. Sy praat net wanneer sy iets gevra word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Vroue skryf vanuit die lyf
Kortverhaal: Aajopuuta
Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)
We freakkings
’n Vroulike perspektief op erotiek
Deel
-
Deel
Gerda Taljaard
SkrywerGerda Taljaard is die skrywer van verskeie romans, waaronder Die laksman se dogter en Vier susters, asook ’n kortverhaalbundel, Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies. Sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon, met die kykNET-Rapport-pryse vir mees verfilmbare boek en vir fiksie, en met die ATKV-prosaprys. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.