Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)

'N NAAMLOSE VROU UIT DIE SEE

Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)

Die tweede aflewering van die bekroonde skrywer GERDA TALJAARD se dromerige kortverhaal oor 'n geheimsinnige vrou wat op 'n strand uitgespoel het.

VOORAF: ’n Naamlose vrou spoel op ’n strand uit, verstrengel in vislyn en skeepstou, tussen meerminbeursies en stukke koraal. Haar lyf stukkend, haar vlegsel swaar en swart van die seewater. Sy dra ’n aandrok en robyne. Sy kan niks onthou nie. Die abdy neem haar na ’n klooster. Later gaan werk sy vir ’n kismaker en woon saam met hom en sy swart hond. Winter kom en sy skaats op die ys. Sy verbeel haar sy gewaar ’n gestalte onder die ys – haarself.

Deel II

Dit raak onuithoudbaar koud in die kamertjie onder die trap. Sy trek al haar klere oormekaar aan, maar dit maak weinig verskil. Die warmwatersak waarmee sy saans in die bed klim, bly vir net ’n uur of wat warm, dan raak dit yskoud. Voor haar mond hang die wasem soos ’n gees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.