Om die bos gebamboozle

BAMBOOZLED

Om die bos gebamboozle

DEBORAH STEINMAIR lees die vierde deel van Melinda Ferguson se outobiografie wat, soos die ander, oor dwelms, komplotteorieë en persoonlike groei handel.

MELINDA FERGUSON het aandag getrek met haar topverkoper-memoires, Smacked, Hooked en Crashed, wat haar verslawing aan onder meer heroïen karteer. Sy was werklik lippe teen die klippe. Haar kinders is van haar weggeneem en sy het dakloos, uitgeteer en gillende deur die strate van Hillbrow gestrompel. Haar sibbe het haar gaan haal en na ’n werkplaas gevat, waar sy skoongekom het.

Hoewel sy hulle as verslaafde baie leed aangedoen het, het die breuk tussen hulle eers gekom toe sy haar eerste outobiografie publiseer. Een van haar susters is die sanger Jennifer Ferguson.

Melinda se vertroue in die wêreld as ’n veilige plek het verkrummel toe haar pa dood neerval toe sy vier was. Haar ma het haar toevlug in die bottel gevind en haar kinderjare is gekenmerk deur angstigheid en tekort...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.