Boeke van my jaar

DIE ROOM VAN 2022 SE OES

Boeke van my jaar

DEBORAH STEINMAIR skryf oor die boeke wat haar vanjaar laat ontvlug het van die harde werklikheid.

Dit was ’n jaar wat na drie jaar gevoel het, wat geen wonder is nie: Dis geen grap om vir twee uur, selfs vier uur, in die donker te sit en wag vir die krag om aan te gaan nie. Ons het darem ’n inverter en herlaaibare ligte aangeskaf en lees het ek gelees, sonder ophou. Want wat ons in hierdie dae nodig het, is ontvlugting. Hier is ’n paar boeke wat soos bakens uitstaan in die landskap van 2022.

AFRIKAANSE FIKSIE

’n Aweregse blik op moederskap..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.