Roxanne vannie Cape Flats

WAT LEES JY?

Roxanne vannie Cape Flats

'n Leser, NICKI LANDSBERG, vertel die storie van Roxanne, 'n steunpilaar van die Flats.

  • 16 Desember 2022
  • Boeke
  • 7 min om te lees
  • artikel 17 van 30
  • Nicki Landsberg

ONTHOU, hierdie is julle platform. Deel asseblief jou skryfwerk – hetsy ’n resensie, boekbespreking, vertelling, kortverhaal of gedig – vir ’n kans om iets te wen. Dié week se skrywer, Nicki Landsberg, wen ’n eksemplaar van Plaas se prys deur Willemien du Preez. Dit is ons laaste plasing vir dié jaar. Ons is weer op 6 Januarie terug – stuur intussen jou bydrae na deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com).

Roxanne vannie Cape Flats

Ek ry deur die besige strate tot in die hartjie van Lotus River vir my onderhoud met die legendariese Roxanne Oliver van Gousblomweg. Dis ook waar die lag en die traan mekaar afwissel, ’n oop graf alledaags is soos ’n mondigwording, waar outentieke, stoere karakters die goue drade in die weefwerk van kulture vorm. En helder oordag ’n opslagkoeël ’n kind kan afmaai en ’n glimmende lem ’n nekslagaar soos ’n blomstingel kan afsny...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.