Boeke | Wie weet beter as lesers?

WAT LEES JY?

Boeke | Wie weet beter as lesers?

Twee lesers, TOSCA DE VILLIERS en IGNO VAN NIEKERK, lewer resensies uit die boonste rak en wen daarmee elk ’n boek.

  • 25 November 2022
  • Boeke
  • 8 min om te lees
  • artikel 19 van 31
  • Tosca de Villiers en Igno van Niekerk

VANDAG se twee bydraers wen elk 'n eksemplaar van Cas Wepener se grieselrige literêre spookstorie, Roman.

Stuur asseblief jou bydrae aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) en praat saam.

Volgende week gee ons twee eksemplare weg van Doolhof, Rudie van Rensburg se nuwe naelbyter...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.