FREDERIK DE JAGER bevind hom altyd te laat op ’n plek om dit nog in sy ongerepte staat te beleef. Maar daar was Eftalou op die eiland Lesbos – en nou het verlies ook hier die laaste woord ingekry.
Vroeër, voor ek daar gekom het, was daar net ’n donkiepad soontoe, soos byna orals waar daar nou teerpaaie is. Dit wil sê tot goed in die jare tagtig in. Toe kom eerste minister Papandreou met sy modernisering en begin die geld Griekeland, wat ’n brandarm land was, binnestroom. Dié maklike geld sou die land nog skroei, later.
Maar ek het die teerpad daar gekom kry, altyd te laat op hierdie planeet om plekke nog in hulle onskuld aan te tref: die verloederde Vrystaatse platteland, die miljoenêrskus om Kaapstad, die toegeboude rivier in Stilbaai. En vir seker Griekeland, in die jare sestig en sewentig, toe jy met ’n maand se opgespaarde salaris vir ’n jaar lank soos ’n koning daar kon leef. Soos Leonard Cohen, sorgeloos. Die strande soos Odysseus hulle laas gelaat het, die dorpe intakt met hulle kinders in die skool, die bakker en slagter en materiaalwinkel, die kafee met sy stofie vir die winter, en die mense skaam maar oop van hart...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
'N PLEK KAN SY PLEKHEID VERLOOR
Tot lof van ’n plek
FREDERIK DE JAGER bevind hom altyd te laat op ’n plek om dit nog in sy ongerepte staat te beleef. Maar daar was Eftalou op die eiland Lesbos – en nou het verlies ook hier die laaste woord ingekry.
Deel
EFTALOU het toegemaak.
Vroeër, voor ek daar gekom het, was daar net ’n donkiepad soontoe, soos byna orals waar daar nou teerpaaie is. Dit wil sê tot goed in die jare tagtig in. Toe kom eerste minister Papandreou met sy modernisering en begin die geld Griekeland, wat ’n brandarm land was, binnestroom. Dié maklike geld sou die land nog skroei, later.
Maar ek het die teerpad daar gekom kry, altyd te laat op hierdie planeet om plekke nog in hulle onskuld aan te tref: die verloederde Vrystaatse platteland, die miljoenêrskus om Kaapstad, die toegeboude rivier in Stilbaai. En vir seker Griekeland, in die jare sestig en sewentig, toe jy met ’n maand se opgespaarde salaris vir ’n jaar lank soos ’n koning daar kon leef. Soos Leonard Cohen, sorgeloos. Die strande soos Odysseus hulle laas gelaat het, die dorpe intakt met hulle kinders in die skool, die bakker en slagter en materiaalwinkel, die kafee met sy stofie vir die winter, en die mense skaam maar oop van hart...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Dimitra se movie
Die Here is ’n wonderlike mens, meneer
Die dag toe Blydskap haar klere moes uittrek
Ottolenghi se maniere om kos op te kikker
Deel
-
Deel
Frederik de Jager
RubriekskrywerFrederik de Jager is oud-uitgewer, skrywer en aanbieder van skryfwerkwinkels