Ekstras à la Ottolenghi wat kos beter laat smaak

KOSKLAS

Ekstras à la Ottolenghi wat kos beter laat smaak

Die gewilde Yotam Ottolenghi se nuutste kookboek beloof om jou koskuns tot die volgende vlak te verhef. Maar hoe waar is dit? ELNA VAN DER MERWE gooi haar stuiwer in.

JOERNALISTE word nie betaal om sinies te wees nie, wel om dinge te bevraagteken. Maar soms veroorsaak die een noodwendig die ander. Soos, uit hóéveel hoeke kan ’n sjef kos bekyk sodat hy nóg ’n kookboek kan uitgee? Dis met hierdie gedagte dat ek Ottolenghi Test Kitchen: Extra Good Things oopgemaak het.

Om een van die krete op sosiale media te gebruik: “Let’s skip to the good part.” Ja, die boek het bestaansreg en is nie net ’n geldmaakfoefie van Yotam en die span jong sjefs in sy toetskombuis nie.

Waaroor gaan dit?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.