#VivaSondag: En só word die kring van Sondagmiddagete voltooi

HUNKERING NA EENVOUD

#VivaSondag: En só word die kring van Sondagmiddagete voltooi

Kos meet die Zeitgeist fyner as moontlik selfs kleremodes, want almal eet. Van die 60’s tot nou het ELNA VAN DER MERWE verskeie bekerings ondergaan – soos sigbaar in haar “slordige snoekbraai".

DIE Sondagmiddagetes van my jeug was swaar, nie stereotipies omdat dit in ’n pastorie afgespeel het nie.

Dit was swaar omdat my liewe ma soos ander vroue van haar generasie op Sondag moes uithang, maar sy was nie lief vir kosmaak nie en het dus nooit die kuns heeltemal bemeester nie.

Swaar omdat my liewe pa ’n hooggespanne man was en op die dag dat hy twee maal moes preek – ’n taak wat hy ernstig opgeneem het – was daar nie ’n oorvloed grappies aan tafel nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.