Charl du Plessis se passie vir ’n Steinway

TOPKLAS-KLAVIER

Charl du Plessis se passie vir ’n Steinway

As daar een plek is waar pianis Charl du Plessis altyd gemaklik voel, is dit agter ’n Steinway-klavier. Hy het onlangs ’n nuwe Steinway vir Pretoria se Atterbury-teater gaan uitsoek. GIELIE HOFFMANN vertel meer.

DAAR is ’n heilige oomblik in die teater; die oomblik wat die gehoor reeds regsit, die teater se ligte al uitgedoof is en daar net ’n ligkol op die verhoog skyn. Die kunstenaar staan nog agter die gordyne. Daar heers afwagting, opwinding, spanning, onsekerheid.  

Die ligkol val op ’n glimmende ruimteskip; donker hout reflekteer dit in die gehoor in. Die ruimteskip is ’n Steinway-vleuelklavier. Ons bestemming is onbekend. En die kunstenaar? Pianis Charl du Plessis. Aand ná aand vertrek talle op hierdie reis, veilig in die hande van die musikant.

Die Steinway-storie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.