Ingrid Winterbach, die onvertaalde liefdeslied en daardie...

SKRYWERS EN MUSIEK

Ingrid Winterbach, die onvertaalde liefdeslied en daardie ironiese koortjie

Kort nadat sy haar speellysie met Danie Marais deel op RSG se Skrywers en musiek, vat die skrywer en beeldende kunstenaar INGRID WINTERBACH die pad om haar kop van alles hier te ledig. Wanneer sy terugkom, vat sy weer die burden van skryf en skilder op, sê sy.

  • 06 September 2019
  • Mense & Kultuur
  • 2 min om te lees
  • artikel 32 van 33
  • Ingrid Winterbach

‘You can’t always get what you want’ – The Rolling Stones

Ek hou eintlik nie veel van die Rolling Stones nie – baie meer van die Beatles – met die uitsondering van hierdie lied en “Gimme Shelter”. (En in my prille jeug, “Under the Boardwalk”.) Sonder dat ek presies kan aanstip waarom, weet ek dat hierdie lied tot my gespreek het tydens ’n baie onbestendige tyd in my lewe. Daardie ironiese koortjie.  

..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.