Dylan Lewis: Beeldhou is ’n poging om te oorleef hoe dit voel om ...

TUINGALERY

Dylan Lewis: Beeldhou is ’n poging om te oorleef hoe dit voel om mens te wees

Die spanning tussen wild en mak hou jou vasgenael in die beeldhoutuin buite Stellenbosch wat deur Dylan Lewis se groot katte en sjamaanse figure bewoon word, skryf CLAIRE KEETON.

WANNEER kunsversamelaars volgende maand by Christie’s in Londen op Dylan Lewis se beeldhouwerke bie, is daar een skepping ver buite hulle bereik: sy beeldhoutuin aan die voet van de Stellenbosch-berge.

Die grootsheid van sy grootste werk slaan jou asem weg: ’n tuin van sewe hektaar wat ’n beeldhouwerk in eie reg is, en ’n tuiste bied aan meer as 60 van sy groot katte, gefragmenteerde torso’s en gemaskerde sjamaanse figure.

Sy werk is te sien in van die Kirstenbosch Botaniese Tuin tot paleise en luukse hotelle, maar hulle is nêrens elders so tuis soos hier nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X