OM goedkeuring vir jou “guilty pleasure” te kry by een van jou rolmodelle is ’n verligting. Die punkrocker Patti Smith het uit nood op Instagram beland en het meer as miljoen volgelinge. Die Amerikaanse sanger, skrywer, digter en skilder is deur haar dogter gewaarsku dat mense onder haar naam Instagram-profiele skep en as’t ware haar identiteit steel.
“Ek het vir Jesse gevra wat ek daaraan kan doen,” vertel Smith (75) in ’n onderhoud met The Guardian. “ ‘Al wat jy moet doen, is om ’n foto te kies en dan ’n boodskappie vir die mense te skryf,’ het sy gesê.”
Sedertdien gebruik sy dit as ’n “force for good”. Onder haar profielfoto noem sy haarself net ’n skrywer. Haar Instagram-motto is “We are all alive together”. Sy sê Instagram hou haar in voeling met die samelewing (my verskoning ook)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.