THÉRÈSE HULME vlieg só onder die radar dat jy moontlik nog nooit van haar gehoor het nie. En dít in 'n tyd waar dit aanvaarde praktyk is om jou lewe aan die groot klok te hang – jy kan selfs hieruit 'n biljoenêr word, soos die Kardashians.
Wie is sy dan? Sy is die een wat “jongmense oor 'n tydperk van 17 jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap”, aldus die agterflap van haar boek wat pas verskyn het, Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas.
Dis egter nie haar beroep nie – sy is 'n narratiewe terapeut van die Kaap met grade in drama en Afrikaans-Nederlands en 'n doktorsgraad in praktiese teologie met ’n fokus op pastorale terapie. Sy doen haar navorsing in die konteks van armoede en bendegeweld...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.