SY is kleiner as wat ek gedink het, want omdat sy op ’n haar na lyk asof sy die dramaturg Saartjie Botha se jonger suster is, het ek verwag sy gaan net so lank wees. Irma Venter is ook baie warmer as wat ek gedink het, want ’n WhatsApp wat sy vir my gestuur het, het my laat vrees sy is dalk ’n omgesukkelde mens.
“Ek weet nie of ek kan lewer wat jy dalk soek nie ... ek gesels net boeke? Ek doen glad nie onderhoude oor my privaat lewe nie. Net geensins nie,” antwoord sy my toe ek ’n onderhoud vra.
Ek verseker haar ek is die nommereen-behoeder van mense se privaatheid en sy stem in...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.