Die on-Afrika-argitektuur van Johannesburg

PONDOKKE EN PALEISE

Die on-Afrika-argitektuur van Johannesburg

Argitekte met grandiose drome het in die afgelope eeu interessante geboue staangemaak in dié jong stad, skryf MILA DE VILLIERS. Vir die skerp kyker is hulle herinneringe aan ’n wit verlede.

  • 08 April 2022
  • Mense & Kultuur
  • 5 min om te lees
  • artikel 14 van 28
  • Mila de Villiers

Johannesburg, Jo’burg, Jozi, Egoli: Plek van Goud

Eendag lank, lank gelede (pre-1886) was hierdie Mzansi-metropool die ene stowwerige plase en oop vlaktes. Toe seg 1886: “Laat daar goud ontdek word.” En daar was goud.

Dié Midas-fenomeen het nie net shysters, prospekteerders, geldgieriges en mynwerkers na Johannesburg gelok nie, maar ook vir verskeie nuwe argitektoniese style gesorg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.