Die verskoning wat sy nooit gekry het nie

STOF TOT NADENKE

Die verskoning wat sy nooit gekry het nie

Baie water het in die see geloop sedert 'n 13-jarige knaap 'n statige vrou verneder en vertrap het. En al wat daar nou is, is twee grafte in aparte begraafplase, skryf CHRIS SPIES.

SIS’MARTHA se trane het vlak gesit.

Hierdie statige vrou staan sonder ’n hoed in haar NG Kerk in Afrika-manyano-uniform – ’n swart romp en witgekraagde baadjie. In haar hande hou sy haar stowwerige baret, so asof sy wil sê: “Wat sê jy hiervan?”

Sis’Martha was méér as ons huishulp. Sy was deel van ons gesin, ons kinders se tweede anker, die vrou wat ons 10 maande oue baba se lewe gered het toe hy kop onderstebo in die emmer water gelê het. Die kerkvrou wat elke Woensdag vir biduur en elke Sondag vir erediens netjies uitgevat in haar manyano-uniform haar plek in die Xhosa-sprekende gemeente in Mzamomhle volgestaan het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.