SALIGE SONDAG MET ELNA VAN DER MERWE
Mag julle plante geil groei en mag moed julle nooit begewe nie
ELNA VAN DER MERWE staan vandag in vir Anneliese Burgess met die Sondag-nuusbrief. Sy vertel van die jagseisoen in Stilbaai, deel 'n gedig en doen ’n paar aanbevelings oor sangkunstenaars, eetgoed en ’n Instagram-rekening wat jy gerus kan besoek.

Deel
Goeiemôre
Sondag op Stilbaai is altyd salig – mits jy nie ’n inwonende pofadder of rassis teëkom nie. Een van hulle se kop wil jy met ’n klip vermorsel en die ander een ook as die Dierebeskermingsvereniging nie so streng was oor sulke sake nie.
Lentedag in Stilbaai is egter nie so salig soos in ander meer getemde landskappe nie. Dis die aanbreek van ’n jagseisoen, nie waar jy om die lewe bring nie, maar wel jagmaak op alles wat jou en jou saailinge bedreig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Elna van der Merwe
JoernalisElna van der Merwe is 'n vryskutjoernalis en Vrye Weekblad-medewerker.