Die Chinese koskuns is eeue oud; dus eet die Chinese Chinese kos. Hulle kan egter verlei word deur die nederige worsie. Dink net wat dit vir diplomatieke bande tussen Suid-Afrika en die People’s Republic kan beteken (en vir ander bande tussen mense wat twee-twee weglê aan ’n worsie).
“WORSIES? Sal jy asseblief weer worsies maak?” Dis my Chinese vriend wat na my toe kom vir aandete, en vir wie ek gevra het wat hy graag wil eet. Ek het al voorheen vir hom varkworsies voorgesit en hy het daarvan gehou.
Dis nie aldag maklik om vir ’n Chinese vriend te kook nie. China het 5 000 jaar se geskiedenis, word buitelanders dikwels herinner. En duisende jare se kostradisies. Daar is nie veel ruimte vir vernuwing of eksperimentering nie. Die basiese is in plek, en die meeste resepte is onaantasbaar. Niks fusion noedels nie. En fried rice is fried rice.
Westerse kos is aanvaarbaar, soms, en by spesiale geleenthede, soos wanneer jou Westerse vriende vir jou kook. Chinese eet Chinese kos...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
OM VIR 'N CHINESE VRIEND TE KOOK
Wors in China is kosbare valuta
Die Chinese koskuns is eeue oud; dus eet die Chinese Chinese kos. Hulle kan egter verlei word deur die nederige worsie. Dink net wat dit vir diplomatieke bande tussen Suid-Afrika en die People’s Republic kan beteken (en vir ander bande tussen mense wat twee-twee weglê aan ’n worsie).
Deel
“WORSIES? Sal jy asseblief weer worsies maak?” Dis my Chinese vriend wat na my toe kom vir aandete, en vir wie ek gevra het wat hy graag wil eet. Ek het al voorheen vir hom varkworsies voorgesit en hy het daarvan gehou.
Dis nie aldag maklik om vir ’n Chinese vriend te kook nie. China het 5 000 jaar se geskiedenis, word buitelanders dikwels herinner. En duisende jare se kostradisies. Daar is nie veel ruimte vir vernuwing of eksperimentering nie. Die basiese is in plek, en die meeste resepte is onaantasbaar. Niks fusion noedels nie. En fried rice is fried rice.
Westerse kos is aanvaarbaar, soms, en by spesiale geleenthede, soos wanneer jou Westerse vriende vir jou kook. Chinese eet Chinese kos...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Al die koffie in China
China se restaurantrevolusie
‘Omgee en deernis’ vir dakloses
Selfkwarantyn in Shanghai
Kook wêreldkos en kuier ’n hond uit ’n bos
Deel
-
Deel
Gerhard Greyvensteyn
SkrywerGerhard Greyvensteyn is die bestuurder van 'n sentrum wat Engelse klasse gee vir volwassenes in Pudong, Shanghai.