Die professor en die voëltjie

KOSNUUS

Die professor en die voëltjie

Oftewel, wat eet die mense in Shanghai nóú, en wie gee om, vra GERHARD GREYVENSTEYN. Hy vertel van Westerse restaurante wat uit die stad verdwyn en die nuwe uitskieters.

EK drentel onlangs saam met ’n vriend in ’n winkelsentrum in die middestad van Shanghai. Op die vyfde verdieping waar die meer upmarket restaurante is (die goedkoperes is in die kelderverdieping), loop ons verby ’n noedelwinkel, ’n plek wat spesialiseer in Kantonese kos, en ’n dumpling-restaurant. Op dieselfde plek was kort gelede nog ’n Amerikaanse diner, ’n pizzeria en ’n Britse Pret-à-Manger.

“Waar is al die Westerse restaurante heen?” vra my Chinese vriend.

Goeie vraag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.