In die huis van my vader

FIKSIE

In die huis van my vader

Hier is ’n uittreksel uit ILSE VAN STADEN se nuutste roman, Palimpses. Palabra is die dogter van Sofia, die ongetroude vrou van die ongenoemde man. Sy is ’n woord op soek na haar oorsprong en Palimpses is haar reis deur mensword en verhoudings.

  • 14 Oktober 2022
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 17 van 26
  • Ilse van Staden

IN die wêreld leer ek rympies en woorde en wysies. Siembamba, mamma se kindjie. Twinkle, twinkle, little star. A is vir appel, B is vir by. En een plus een is twee, want ook dít is ’n soort rymelary, die wiskunde van grootword.

Een plus een was lank net ons twee, Moeder Sofia en ek, al moes ek iewers besef het geslagsregisters is bevooroordeeld. Die dun goue lyn van ma na dogter is net één weefdraadjie in die web wat met elke verjaring vergroot. Die dieper rooi van my hare is skering vir die donkerblonde inslag van my ma.

Twaalf is ’n diereriemdosyn, ’n oortraptyd uit kindwees, en Paasfees saam met Storie Sofia ’n vreemde konglomerasie van eiers en konyne, fenikse en lammers. Sy praat lank reeds ’n eie mitologiese taal oor vrugbaarheid en voortplanting...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.