Boeke | Donker kinderdae, bedwelming en ’n superspeurder van...

LAAT ONS LEES!

Boeke | Donker kinderdae, bedwelming en ’n superspeurder van ons vasteland

DEBORAH STEINMAIR skryf oor die trilogie van memoires van die beroemdste Deense skrywer van wie ’n mens nog nooit gehoor het nie, en oor die speurder Spokes Moloi, ’n briljante analitiese brein uit Zimbabwe.

Vroulike identiteit en verlies van onskuld

Childhood, Youth, Dependency deur Tove Ditlevsen

Saterdag was ek in Exclusive Books saam met my ghoeroe, Louis Gaigher, een van die mees belese mense op die planeet. Ek wou reik na ’n splinternuwe, sappige noir toe hy ’n boek deur Tove Ditlevsen aanbeveel. Voorin lees ek sy is die beroemdste Deense skrywer van wie ’n mens nog nooit gehoor het nie. Die trilogie is haar memoires. Dis reeds in die 60’s van die vorige eeu geskryf, en die laaste deel, Dependency, in 1971. Dit het my totaal ingesluk vir ’n paar dae; dis diep en dig en dwing jou tot besinning...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.