Boeke | Vroue oorheers die kortlys vir die kykNET-Rapport-boekpryse

EN DIE GENOMINEERDES IS ...

Boeke | Vroue oorheers die kortlys vir die kykNET-Rapport-boekpryse

Dié week kyk DEBORAH STEINMAIR na die kortlyste van die kykNET-Rapport-pryse se twee fiksiekategorieë – die prys vir fiksie of roman en die Jan Rabie-Rapport-prys vir debuut- of vroeë prosawerk. Op eersgenoemde kortlys is Ronelda S. Kamfer met Kompoun, Lien Botha met Vin en Gerda Taljaard met Vier susters. Op die Jan Rabie-Rapport-prys se kortlys is Ronelda weer, asook Emma Bekker met Vel en Azille Coetzee met Die teenoorgestelde is net so waar. Sy het al vyf boeke gelees en gee ’n opsomming van elk van dié benoemde titels.

1. kykNET-Rapport-prys vir fiksie

Dis g’n boek, dis kuns!

Vin deur Lien Botha ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.