Enige krimileser se droom
The Dark Remains deur William McIlvanney en Ian Rankin
Dié twee name het my laat regop sit. McIlvanny het Skotland se oorspronklike onortodokse speurder, Jack Laidlaw, geskep: ’n vierkantige pennetjie in ’n ronde gaatjie. Rankin se geesteskind is die lakoniese inspekteur Rebus. Wat hulle gemeen het, is die strate en onderbuik van Skotland, belesenheid en ’n kurkdroë humorsin. Al twee skrywers is hoogs bekroond. McIlvanney is in 2015 oorlede en Rankin het dié onvoltooide manuskrip klaargeskryf. Dis ’n voortreflike huwelik, enige krimileser se droom...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.