Geheime Agent Nienaber smee ’n wenplan

OMGEFOSTER

Geheime Agent Nienaber smee ’n wenplan

As iemand dalk gewonder het, sê TINUS HORN: In die regte wêreld is ons min gespin oor die Bokke wat teen die All Blacks verloor het. Die goed wat mense aanvang hier by ons is erg genoeg, as julle nie omgee nie.

DIT skeel ons bitter min as die Springbokafrigter vreemde streke uithaal, soos om sy beste speler op die bank te laat sit, van waar dit moeilik is om balle by die teenstanders af te rokkel.

Daar is mense wat glo dat spanne gewoonlik beter vaar met as sonder die bal, maar dis tog ’n nietigheid, vergeleke met die ware tragedies wat hulle elders afspeel.

Die ding wat die allerminste aan ons krap, hier in die regte wêreld, is die afrigter se verduideliking vir die betrokke spankeuses, naamlik dat hy ’n verduideliking hét, maar verkies om dit geheim te hou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.