Stommerike en puriteinse millenniërs

MALHUIS TOE MET JULLE

Stommerike en puriteinse millenniërs

Die internet bemagtig elke Jan Rap en sy maat tot ver verby sy gewaande vermoëns. En die lewe voor die kamera van sosiale media maak dat die jong generasie nie die vreugde van LOUIS DE VILLIERS en sy pelle se losbandige jeug kan smaak nie.

DIT maak weliswaar, volgens dié wat veel beter as ek weet, meer sin om eerder met bielies soos die James Webb-teleskoop die dieper ruimte te verken as om op die maan te gaan wandel. Die beelde wat ons daarvandaan gekry het, was een van die min vreugdes wat ek tot dusver vanjaar kon belewe. Foto’s is geneem van sterre wat miljarde jare gelede reeds vergaan het.

Dis nou nie heeltemal ’n blikkie van die ewigheid nie, maar dit doen ’n mens gereeld goed om oor jou eie nietigheid te besin.

Of dan, sommige van ons...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.