My frenemies, die bobbejane

PAPIO URSINUS VS. PAN SAPIENS

My frenemies, die bobbejane

LOUIS DE VILLIERS wonder wie oor 500 jaar gecollar en getaai in sy huis gaan woon en wie bult af gaan kom om vullisdromme te stroop.

EK woon deesdae in die middel van die lekkerste buurt waar ek al gewoon het. Driehonderd huise teen ’n bult, grotendeels natuurreservaat rondom. Voorstad/vakansiedorp-vibe.

Vir my is dit amper so mooi soos die hobbits se Shire, maar met motors op domkragte op sypaadjies en die gereelde lied van skuurmasjiene en angle grinders om die voëlgesang elke realistiese dan en wan te verdring.

Dis eerlik onpretensieus, maar die mees onpretensieuse aspek daarvan is ons friendly neighbourhood-trop Papio ursinus, die Kaapse bobbejaan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.